Who we are

We are the worship ministry of Regeneration, the youth of NG Church Durbanville-Bergsig. We are really privileged that our church gives us the opportunity to live our faith and worship in a way that is relevant to us.We are located in Durbanville, Cape Town, South Africa.

We believe that God created mankind to worship Him. Because of that we believe that:
 
"We are not a performance, we are participants in worshiping God."

Ons is die aanbidding bediening van Regeneration, die jeug van NG Kerk Durbanville-Bergsig. Ons is regtig bevoorreg dat ons gemeente ons die geleentheid gee om ons geloof en aanbidding uit te leef in 'n manier wat relevant is vir ons. Ons is in Durbanville, Kaapstad, Suid-Afrika.

Ons glo dat God die mens gemaak het om Hom te aanbid. Daarom glo ons dat:  

"Ons nie 'n optrede is nie, ons is die deelnemers in die aanbidding van God."

No comments:

Post a Comment